| Date :2007-06-01 |
| Hoe verduidelik ‘n mens die Corridor-konsep aan iemand? Hoekom is ons streek uniek? Hoekom is dit belangrik om biodiversiteit in ons streek te bewaar? Selfs, wat beteken die tongknoper “biodiversiteit”? Dit was die vrae waarmee daar onlangs vir vier dae lank geworstel is tydens ‘n byeenkoms waar die Groter Cederberg Biodiversiteit Corridor (GCBC) se Uitreikingsprogram geloods is. |
Full Story |
Download |
| Date :2007-04-20 |
| Hoe lyk die scenario as daar na ons eie streek gekyk word?
Nie rooskleurig nie, sê ‘n span wetenskaplikes van die universiteite van die Witwatersrand en Kaapstad. Hulle voorspel ‘n 5 grade toename in temperature, ‘n 200mm afname in reënval en ‘n 1.4m styging in die seevlak teen die jaar 2100.
‘n Variasie van slegs 25mm in die reënval kan ‘n 30% vermindering in die opbrengs per hektaar van rooibos beteken – dit is hoe ernstig hierdie situasie is.
|
Full Story |
Download |
| Date :2007-04-05 |
| Kan die aartappelbedryf van die Sandveld en volhoubaarheid in een asem genoem word? |
Full Story |
Download |
| Date :2007-03-02 |
| Die Groter Cederberg Biodiversiteits Corridor was onlangs in rep en roer toe baie belangrike persone die Corridor-gebied en sy Small Grants-projekte, waaroor daar al so baie geskryf is, besoek het en almal het hulle beste voetjie voorgesit. |
Full Story |
Download |
| Date :2007-02-02 |
| Dis al wéér daardie tyd van die jaar: warm oostewinde en temperature wat nie nét die kraaie nie, maar mens en dier ook laat gaap. Die mense in Clanwilliam reken juis die stukkie sifdraad wat daar tussen ons dorp en die hel was, is nou ook gesteel … Dis ook dié tyd van die jaar wanneer mense graag piekniek hou om die sonskyndae te geniet, maar … onthou altyd om daardie braaivleisvuurtjie behoorlik te blus. Anders kan dit dalk op ‘n tragedie uitloop. |
Full Story |
Download |
| Date :2006-12-14 |
| Die uitdrukking "ons voete vat nie grond nie" het nuwe betekenis gekry as mens dink aan wat alles deur die Corridor-span in 2006 vermag is. En moenie dink hulle maak nie alreeds planne vir volgende jaar nie.... |
Full Story |
Download |
| Date :2006-11-30 |
| ’n Reuse-tree om ’n bewaringskorridor in die Sandveld te vestig |
Full Story |
Download |
| Date :2006-11-30 |
| Die Groter Cederberg Biodiversiteit Corridor is 'n mondvol om aan skoolkinders te verduidelik. |
Full Story |
Download |
| Date :2006-03-07 |
| Selfs 'n skaap kan deesdae 'n SMS stuur. Dít is presies wat deesdae danksy 'n spesiale lyfband (vir skape) in dele van die Karoo en die Oos-Kaap gebeur. |
Full Story |
Download |
| Date :2006-01-31 |
| Die projek Scarce waardeur die ¬verspreiding van die reptiele en paddas van die Sederberge en omstreke bestudeer word deur onder meer die same¬stelling van ’n foto-databasis, spog nou met ’n nuwe webtuiste en nuwe baadjie. |
Full Story |
Download |
| Date :2005-12-31 |
| Op 23 September vanjaar het dié roete amptelik sy hekke vir die publiek oopgegooi. En hekke is daar baie! |
Full Story |
Download |
| Date :2005-12-02 |
| Die herrie oor twee beoogde ¬be¬huisingsontwikkelings naby Elands¬baai (Bobbejaanskop en “Die Eiland”) die laaste ruk het opnuut die stand van ¬natuurbronne in dié streek in die soeklig geplaas. |
Full Story |
Download |
| Date :2005-08-12 |
| Die Sandveld is tans besig met die winterbemarking van sy aartappels |
Full Story |
Download |
| Date :2005-05-14 |
| In die Sandveld is 'n ongewone ding aan die gebeur. Dis nie aldag dat bewaringslui, dieowerhede en die landbousektor hande vat in 'n poging om die stand van natuurbronne te verbeter nie. |
Full Story |
Download |
| Date :2005-05-13 |
| Groot konsternasie het op 'n plaas in die Sandveld geheers toe 'n "koei met kolle" 'n luiperd blyk te wees. |
Full Story |
Download |
| Date :2005-03-15 |
| Gertjie, die duimgooiende geitjie -- so word na die tropiese huisgeitjie verwys wat onlangs naby die Algeria-kampeerterrein in die Sederberge deur 'n veldwagter van CapeNature ontdek is. |
Full Story |
Download |
| Date :2004-06-16 |
| 'n Belangwekkende projek om 'n bewaringskorridor -die eerste in sy soort in die land -- in die Groter Sederberg-gebied te vestig, is pas bekend gestel. |
Full Story |
Download |
| Date :2003-01-01 |
| Collaboration between landowners from the Cederberg area and conservation organizations, has resulted in the creation of a nursery for the tree that gave the Cederberg mountains its name. |
Full Story |
Download |
| Date :2000-03-31 |
| Die stigting van twee reuse-bewaringsgebiede, wat onder meer die omstreke van die Gouritz rivier van sy oorsprong tot sy monding sal beslaan, sal van die die nuwe Wes-Kaapse Natuurbewaringsraad se eerste projekte wees. |
Full Story |
|